DIE BRANDERS SELF-CATERING APARTMENT



Tel: +27 (0)71 296 9744

Fax: +27 (0)86 601 5175

Email: ginastrdm@gmail.com


DIE BRANDERS OP DIE STRAND IN HARTENBOS

Volledig toegeruste drie slaapkamer selfsorg eenheid in ‘n veilige woonstel kompleks met veilige parkering op die strand van Hartenbos. Laundromat, swembad en braaigeriewe in kompleks asook DSTV. Onthou net u Multi Choice kaart.

Ideaal vir gesin met kinders want eenheid loop uit op ‘n grasperk vir speel en ontspan asook direk na strand. Nader as dit aan die strand kan dit nie! Daar is ook ’n gewilde wandellaan en vele meer soos ‘n museum, warm water binneshuise swembad en ‘n waterspeelpark om die kinders te vermaak.

Tariewe per dag:

Buite seisoen – R700

Julie vakansie – R900

1 – 15 Desember – R1350

16 – 29 Desember – R1400

Vir u kennisname:

• Deposito is nie terugbetaalbaar nie.

• R1000 “breakage fee” is betaalbaar saam met die uitstaande bedrag ‘n maand voor u aankoms. Invetaris sal geneem word na u vertrek en R1000 is terugbetaalbaar.

• Sou u ‘n kansellasie hê nadat u die uitstaande bedrag betaal het, sal dit terugbetaal word, maar hou asseblief in gedagte nie die deposito nie.